The Minute Waltz,

Liefste Willemientjie, Baie geluk met jou verjaardag! Ek glo jy het 'n lekker dag gehad met jou liefmense om jou. Dankie dat jy terug is in my lewe! Mag jy hierdie jaar geniet en die Hemelse Vader vir jou met seëninge strooi, elk presies wanneer jy dit nodig het. Geniet hierdie "party"! Baie liefde my Twinzee Viooltjie en George xxxx